Modulekode | ZEN 261 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Inleiding tot algemene vertebraatverskeidenheid; verskeidenheid van Afrika-vertebrate; vertebraatstruktuur en –funksie; evolusie van vertebrate; verwantskappe van vertebrate; akwatiese vertebrate; terrestriële ektoterme; terrestriële endoterme; vertebraatkenmerke; klassifikasie; strukturele aanpassings; gewoontes; habitatte; bewaringsprobleme; invloed van mense op ander vertebrate. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme | |
Diensmodules | Fakulteit Opvoedkunde |
Voorvereistes | ZEN 161 GS of TDH |
Kontaktyd | 1 praktiese sessie per week, 4 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Departement | Dierkunde en Entomologie |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 3 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App